Die verdruktes kan dan eet
en versadig word;
wie Hom raadpleeg,
kan die HERE loof.
Mag julle harte vir altyd leef!
Almal tot aan die uithoeke
van die aarde
moet daaraan dink
en hulle tot die HERE bekeer.
Al die familiegroepe van die nasies
moet voor U in aanbidding buig