1
Psalms 31:24
Die Bybel 2020-vertaling
Julle moet die HERE liefhê, almal wat aan Hom getrou is. Die HERE hou betroubares veilig, maar vergeld, tot die uiterste, dié wat hoogmoedig optree.
Vergelyk
Verken Psalms 31:24
2
Psalms 31:15
Maar ek, op U, HERE vertrou ek. Ek sê: “U is my God
Verken Psalms 31:15
3
Psalms 31:19
Laat die bedrieglike lippe swyg, hulle wat uit die hoogte en met minagting onbeskaamd oor die regverdiges praat.
Verken Psalms 31:19
4
Psalms 31:14
Want ek het die kwaadpratery van baie gehoor: “Verskrikking aan alle kante!” Wanneer hulle teen my saamspan, beplan hulle om my lewe te neem.
Verken Psalms 31:14
5
Psalms 31:3
Draai u oor na my, red my gou; wees 'n rotsvesting vir my, 'n bergskuiling tot my redding.
Verken Psalms 31:3
6
Psalms 31:5
Laat my loskom uit die vangnet wat hulle vir my gespan het; U is immers my toevlug.
Verken Psalms 31:5
7
Psalms 31:23
Maar ek, ek het in my angstigheid gedink ek is afgesny, weg uit u gesigsveld. Nogtans het U my smeekgebed gehoor, toe ek na U om hulp geroep het.
Verken Psalms 31:23
8
Psalms 31:1
Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid.
Verken Psalms 31:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's