1
Psalms 32:8
Die Bybel 2020-vertaling
Ek wil jou insig gee, Ek wil jou die pad leer wat jy moet loop. Ek wil jou raad gee, my oog oor jou hou.
Vergelyk
Verken Psalms 32:8
2
Psalms 32:7
U bied vir my beskutting; U vrywaar my van nood; met jubelkrete van bevryding omring U my. Sela
Verken Psalms 32:7
3
Psalms 32:5
My sonde het ek teenoor U erken; my sondeskuld het ek nie bedek nie. Ek het gedink, ek wil my oortredings teenoor die HERE bely, en U het my sondeskuld vergewe. Sela
Verken Psalms 32:5
4
Psalms 32:1
Van Dawid. 'n Maskiel . Gelukkig is die een wie se oortreding vergewe, wie se sonde bedek is.
Verken Psalms 32:1
5
Psalms 32:2
Gelukkig is die mens vir wie die HERE sondeskuld nie toereken nie, en in wie se gees geen bedrog is nie.
Verken Psalms 32:2
6
Psalms 32:6
Dit is waarom elke getroue volgeling tot U moet bid terwyl die geleentheid daar is. Die geluid van 'n groot watervloed sal hom nie bereik nie.
Verken Psalms 32:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's