1
Psalms 40:1-2
Die Bybel 2020-vertaling
Vir die •musiekleier. Van Dawid. 'n Psalm. Ek het op die HERE bly wag, Hy het na my afgebuig en my hulpgeroep gehoor.
Vergelyk
Verken Psalms 40:1-2
2
Psalms 40:3
Hy het my opgetrek uit die put van verderf, uit die modderige slik. Hy het my voete op 'n rotsbank laat staan, my voetstappe vastigheid gegee.
Verken Psalms 40:3
3
Psalms 40:4
Hy het 'n nuwe lied in my mond gelê, 'n lofsang vir ons God. Baie sal dit sien, en ontsag hê, ja, hulle sal op die HERE vertrou.
Verken Psalms 40:4
4
Psalms 40:8
Daarop het ek gesê: “Kyk, ek het gekom – in die •boekrol is oor my geskryf.
Verken Psalms 40:8
5
Psalms 40:11
U geregtigheid het ek nie in my hart verberg nie, oor u trou en verlossing het ek gepraat. Ek het nie u troue liefde en waarheid vir 'n groot byeenkoms geheim gehou nie.
Verken Psalms 40:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's