1
Psalms 68:19
Die Bybel 2020-vertaling
U het opgevaar na die hoogte om daar te woon, HERE God, nadat U gevangenes weggevoer het en skatplig gevorder het by mense, selfs by hardkoppiges.
Vergelyk
Verken Psalms 68:19
2
Psalms 68:5
Sing vir God, besing sy Naam! Verheerlik Hom wat op die wolke ry – HERE is sy Naam – jubel voor Hom!
Verken Psalms 68:5
3
Psalms 68:6
'n Vader vir vaderloses, 'n regter vir weduwees, is God in sy •heilige woonplek.
Verken Psalms 68:6
4
Psalms 68:20
My Heer moet geprys word! Dag ná dag dra Hy ons, God is ons verlossing. Sela
Verken Psalms 68:20
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's