1
Psalms 84:11
Die Bybel 2020-vertaling
want 'n dag in u voorhowe is beter as duisend daarbuite. Ek wag liewer op die drumpel van die huis van my God as om te woon in die tente van goddeloosheid.
Vergelyk
Verken Psalms 84:11
2
Psalms 84:10
O God, sien ons skild raak, slaan ag op u gesalfde
Verken Psalms 84:10
3
Psalms 84:5
Gelukkig is hulle wat in u huis woon! Hulle loof U gedurig. •Sela
Verken Psalms 84:5
4
Psalms 84:2
Hoe lieflik is u woning, HERE, Heerser oor alle magte!
Verken Psalms 84:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's