1
1 Johannes 1 Johannes 5:14
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En dit is die vertroue wat ons in Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.
Vergelyk
Verken 1 Johannes 1 Johannes 5:14
2
1 Johannes 1 Johannes 5:15
En as ons weet dat Hy ons verhoor, wat ons ook al vra, weet ons dat ons die smekinge het wat ons van Hom verlang het.
Verken 1 Johannes 1 Johannes 5:15
3
1 Johannes 1 Johannes 5:3-4
Want dit is die liefde tot God, dat ons sy gebooie bewaar, en sy gebooie is nie swaar nie. Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld, en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin, naamlik ons geloof.
Verken 1 Johannes 1 Johannes 5:3-4
4
1 Johannes 1 Johannes 5:12
Hy wat die Seun het, het die lewe; en wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.
Verken 1 Johannes 1 Johannes 5:12
5
1 Johannes 1 Johannes 5:13
Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God; sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, en dat julle kan glo in die Naam van die Seun van God.
Verken 1 Johannes 1 Johannes 5:13
6
1 Johannes 1 Johannes 5:18
Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die bose raak hom nie aan nie.
Verken 1 Johannes 1 Johannes 5:18
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's