1
1 Samuel 1 Samuel 12:24
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Vrees net die HERE en dien Hom in waarheid met julle hele hart; want let op watter groot dinge Hy aan julle gedoen het.
Vergelyk
Verken 1 Samuel 1 Samuel 12:24
2
1 Samuel 1 Samuel 12:22
Want die HERE sal sy volk nie verlaat ter wille van sy grote Naam nie, omdat dit die HERE behaag het om julle sy volk te maak.
Verken 1 Samuel 1 Samuel 12:22
3
1 Samuel 1 Samuel 12:20
Toe sê Samuel aan die volk: Wees nie bevrees nie, julle het al hierdie boosheid gedoen
Verken 1 Samuel 1 Samuel 12:20
4
1 Samuel 1 Samuel 12:21
En wyk julle nie af nie; want hulle is ydel.
Verken 1 Samuel 1 Samuel 12:21
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's