En teen die aand het Dawid van sy bed af opgestaan en op die dak van die koning se huis geloop, en van die dak af sien hy 'n vrou wat haar was; en die vrou was baie mooi om na te kyk.
Dawid het toe gestuur en die vrou navraag gedoen. En een het gesê: Is dit nie Bátseba, die dogter van Elíam, die vrou van Uría, die Hetiet nie?