1
Rigters Rigters 2:10
Contemporary Afrikaans Bible 2023
En ook daardie hele geslag is by hulle vaders versamel, en daar het 'n ander geslag ná hulle opgestaan wat die HERE nie geken het nie en ook nie die werke wat Hy vir Israel gedoen het nie.
Vergelyk
Verken Rigters Rigters 2:10
2
Rigters Rigters 2:18
En toe die HERE vir hulle regters verwek het, was die HERE met die regter en het hulle gered uit die hand van hulle vyande al die dae van die regter; want dit het die HERE berou oor hulle gekerm vanweë die wat hulle verdruk het en hulle vererg.
Verken Rigters Rigters 2:18
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's