1
Psalms Psalm 140:13
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Waarlik, die regverdiges sal U Naam loof; die opregtes sal voor U aangesig woon.
Vergelyk
Verken Psalms Psalm 140:13
2
Psalms Psalm 140:1-2
Verlos my, HERE, van die bose man; bewaar my van die geweldenaar; wat onheil in hulle hart voorstel; gedurigdeur word hulle vir oorlog versamel.
Verken Psalms Psalm 140:1-2
3
Psalms Psalm 140:12
Ek weet dat die HERE die saak van die ellendiges en die reg van die armes sal handhaaf.
Verken Psalms Psalm 140:12
4
Psalms Psalm 140:4
Bewaar my, o HERE, uit die hande van die goddelose; bewaar my van die geweldenaar; wat voorgeneem het om my wandel omver te werp.
Verken Psalms Psalm 140:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's