1
Psalms Psalm 147:3
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Hy genees die wat gebroke is van hart en verbind hulle wonde.
Vergelyk
Verken Psalms Psalm 147:3
2
Psalms Psalm 147:11
Die HERE het 'n welbehae in die wat Hom vrees, in die wat op sy goedertierenheid hoop.
Verken Psalms Psalm 147:11
3
Psalms Psalm 147:5
Groot is onse HERE en van groot krag: sy verstand is oneindig.
Verken Psalms Psalm 147:5
4
Psalms Psalm 147:4
Hy vertel die getal van die sterre; hy noem hulle almal op hulle name.
Verken Psalms Psalm 147:4
5
Psalms Psalm 147:6
Die HERE verhef die sagmoediges, Hy werp die goddelose op die grond neer.
Verken Psalms Psalm 147:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's