1
Psalms Psalm 25:5
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil; op U wag ek die hele dag.
Vergelyk
Verken Psalms Psalm 25:5
2
Psalms Psalm 25:4
Wys my u weë, HERE; leer my u paaie.
Verken Psalms Psalm 25:4
3
Psalms Psalm 25:14
Die geheim van die HERE is by die wat Hom vrees; en Hy sal hulle sy verbond bekend maak.
Verken Psalms Psalm 25:14
4
Psalms Psalm 25:7
Dink nie aan die sondes van my jeug en aan my oortredinge nie; dink aan my na U goedertierenheid om u goedertierenheid ontwil, o HERE.
Verken Psalms Psalm 25:7
5
Psalms Psalm 25:3
Ja, laat niemand wat op U wag, beskaamd staan nie; laat hulle beskaamd staan wat sonder oorsaak oortree.
Verken Psalms Psalm 25:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's