1
Psalms Psalm 93:1
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Die HERE is Koning, Hy is bekleed met majesteit; die HERE is bekleed met sterkte waarmee Hy Hom omgord het; ook is die wêreld vas, dat dit nie wankel nie.
Vergelyk
Verken Psalms Psalm 93:1
2
Psalms Psalm 93:5
U getuienisse is baie vas: heiligheid is U huis, o HERE, tot in ewigheid.
Verken Psalms Psalm 93:5
3
Psalms Psalm 93:4
Die HERE in die hoogte is sterker as die gedruis van baie waters, ja, as die geweldige golwe van die see.
Verken Psalms Psalm 93:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's