1
I KORINTHIËRS 2:9
Afrikaans 1933/1953
maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet.
Vergelyk
Verken I KORINTHIËRS 2:9
2
I KORINTHIËRS 2:14
Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word.
Verken I KORINTHIËRS 2:14
3
I KORINTHIËRS 2:10
Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.
Verken I KORINTHIËRS 2:10
4
I KORINTHIËRS 2:12
Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, sodat ons kan weet wat God ons uit genade geskenk het.
Verken I KORINTHIËRS 2:12
5
I KORINTHIËRS 2:4-5
en my rede en my prediking was nie in oorredende woorde van menslike wysheid nie, maar in die betoning van gees en krag, sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God.
Verken I KORINTHIËRS 2:4-5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's