1
I KORINTHIËRS 1:27
Afrikaans 1933/1953
maar wat dwaas is by die wêreld, het God uitverkies om die wyse te beskaam; en wat swak is by die wêreld, het God uitverkies om wat sterk is, te beskaam
Vergelyk
Verken I KORINTHIËRS 1:27
2
I KORINTHIËRS 1:18
Want die woord van die kruis is wel dwaasheid vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God
Verken I KORINTHIËRS 1:18
3
I KORINTHIËRS 1:25
Want wat dwaas is by God, is wyser as die mense; en wat swak is by God, is sterker as die mense.
Verken I KORINTHIËRS 1:25
4
I KORINTHIËRS 1:9
God is getrou, deur wie julle geroep is tot die gemeenskap met sy Seun Jesus Christus, onse Here.
Verken I KORINTHIËRS 1:9
5
I KORINTHIËRS 1:10
MAAR ek vermaan julle, broeders, in die Naam van onse Here Jesus Christus, om almal eenstemmig te wees, en dat daar geen skeuringe onder julle moet wees nie, maar dat julle verenig moet wees in dieselfde gesindheid en in dieselfde mening.
Verken I KORINTHIËRS 1:10
6
I KORINTHIËRS 1:20
Waar bly die wyse? Waar bly die skrifgeleerde? Waar die redetwister van hierdie eeu? Het God nie die wysheid van hierdie wêreld dwaas gemaak nie?
Verken I KORINTHIËRS 1:20
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's