1
II KRONIEKE 18:13
Afrikaans 1933/1953
Maar Miga sê: So waar as die HERE leef, wat God my sal sê, dit sal ek spreek!
Vergelyk
Verken II KRONIEKE 18:13
2
II KRONIEKE 18:22
En nou, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van hierdie profete van u gegee, terwyl die HERE tog onheil oor u gespreek het.
Verken II KRONIEKE 18:22
3
II KRONIEKE 18:20
Toe kom die gees vorentoe en gaan voor die aangesig van die HERE staan en sê: Ek sal hom oorhaal. En die HERE vra hom: Waarmee?
Verken II KRONIEKE 18:20
4
II KRONIEKE 18:19
En die HERE het gesê: Wie sal Agab, die koning van Israel, oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En die een het so gesê, en die ander weer so.
Verken II KRONIEKE 18:19
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's