1
EXODUS 22:22-23
Afrikaans 1933/1953
Julle mag geen weduwee of wees verdruk nie. As jy hulle op enige manier verdruk, waarlik, dan sal Ek, as hulle na My roep, hulle geroep sekerlik hoor
Vergelyk
Verken EXODUS 22:22-23
2
EXODUS 22:21
Jy mag ook die vreemdeling nie kwel of hom verdruk nie, want julle was vreemdelinge in Egipteland.
Verken EXODUS 22:21
3
EXODUS 22:18
Die towerheks mag jy nie laat lewe nie.
Verken EXODUS 22:18
4
EXODUS 22:25
As jy aan my volk, aan die arme by jou, geld leen, mag jy vir hom nie soos 'n skuldeiser wees nie: julle mag hom geen rente oplê nie.
Verken EXODUS 22:25
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's