1
ESÉGIËL 11:19
Afrikaans 1933/1953
En Ek sal hulle een hart gee, en 'n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit hulle vlees verwyder en hulle 'n hart van vlees gee
Vergelyk
Verken ESÉGIËL 11:19
2
ESÉGIËL 11:20
sodat hulle in my insettinge kan wandel en my verordeninge kan hou en dit doen; en hulle sal vir my 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.
Verken ESÉGIËL 11:20
3
ESÉGIËL 11:17
daarom sê: So spreek die Here HERE: Ek sal julle bymekaarmaak uit die volke en julle versamel uit die lande waarin julle verstrooi is, en Ek sal aan julle die land Israel gee.
Verken ESÉGIËL 11:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's