1
ESÉGIËL 12:28
Afrikaans 1933/1953
Daarom, sê vir hulle: So spreek die Here HERE: Geeneen van my woorde sal meer uitgestel word nie; wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur, spreek die Here HERE.
Vergelyk
Verken ESÉGIËL 12:28
2
ESÉGIËL 12:25
Want Ek, die HERE, Ek sal spreek — wat Ek as woord spreek, dit sal gebeur; dit sal nie meer uitgestel word nie. Want in julle dae, o wederstrewige huis, sal Ek 'n woord spreek en dit uitvoer ook, spreek die Here HERE.
Verken ESÉGIËL 12:25
3
ESÉGIËL 12:2
Mensekind, jy woon onder mense van die wederstrewige huis, wat oë het om te sien, maar nie sien nie; ore het om te hoor, maar nie hoor nie, want hulle is 'n wederstrewige huis.
Verken ESÉGIËL 12:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's