1
GÉNESIS 18:14
Afrikaans 1933/1953
Sou iets vir die HERE te wonderbaar wees? Hierdie tyd, oor 'n jaar, sal Ek na jou terugkom, en Sara sal 'n seun hê.
Vergelyk
Verken GÉNESIS 18:14
2
GÉNESIS 18:12
En Sara het by haarself gelag en gedink: Sal ek wellus hê nadat ek oud geword het en my heer oud is?
Verken GÉNESIS 18:12
3
GÉNESIS 18:18
terwyl Abraham tog sekerlik 'n groot en magtige nasie sal word en al die nasies van die aarde in hom geseën sal word?
Verken GÉNESIS 18:18
4
GÉNESIS 18:23-24
En Abraham het nader gekom en gesê: Sal U ook die regverdige saam met die goddelose ombring? Miskien is daar vyftig regverdiges binne-in die stad; sal U hulle ook ombring en die plek nie spaar ter wille van die vyftig regverdiges wat daarin is nie?
Verken GÉNESIS 18:23-24
5
GÉNESIS 18:26
Toe sê die HERE: As Ek in Sodom vyftig regverdiges vind binne-in die stad, dan sal Ek die hele plek spaar om hulle ontwil.
Verken GÉNESIS 18:26
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's