1
GÉNESIS 45:5
Afrikaans 1933/1953
Maar wees nou nie bedroef nie, en laat daar geen ontstemming by julle wees dat julle my hierheen verkoop het nie. Want om lewens te behou, het God my voor julle uit gestuur.
Vergelyk
Verken GÉNESIS 45:5
2
GÉNESIS 45:8
Júlle het my dan nou nie hierheen gestuur nie, maar God; en Hy het my 'n raadsman van Farao gemaak en 'n gebieder oor sy hele huis en 'n regeerder in die hele Egipteland.
Verken GÉNESIS 45:8
3
GÉNESIS 45:7
Maar God het my voor julle uit gestuur om vir julle 'n oorblyfsel op die aarde te verseker en om julle in die lewe te hou tot 'n groot verlossing.
Verken GÉNESIS 45:7
4
GÉNESIS 45:4
Verder sê Josef vir sy broers: Kom tog nader na my. En toe hulle nader kom, sê hy: Ek is julle broer Josef vir wie julle na Egipte verkoop het.
Verken GÉNESIS 45:4
5
GÉNESIS 45:6
Want daar was nou twee jaar hongersnood in die land, en daar is nog vyf jaar waarin nie geploeg of geoes sal word nie.
Verken GÉNESIS 45:6
6
GÉNESIS 45:3
En Josef sê vir sy broers: Ek is Josef! Leef my vader nog? Maar sy broers kon hom nie antwoord nie, want hulle was verskrik voor hom.
Verken GÉNESIS 45:3
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's