1
JOB 17:9
Afrikaans 1933/1953
Nogtans hou die regverdige vas aan sy weg, en die wat rein van hande is, neem toe in krag.
Vergelyk
Verken JOB 17:9
2
JOB 17:3
GEE tog 'n pand, staan borg vir my by U; wie anders sal vir my borgskap verleen?
Verken JOB 17:3
3
JOB 17:1
MY gees is verward, my dae is uitgeblus, die graf wag op my.
Verken JOB 17:1
4
JOB 17:11-12
My dae is verby, my planne tot niet, die wense van my hart. Van die nag maak hulle 'n dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisternis.
Verken JOB 17:11-12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's