1
MATTHÉÜS 21:22
Afrikaans 1933/1953
En alles wat julle in die gebed vra, sal julle ontvang as julle glo.
Vergelyk
Verken MATTHÉÜS 21:22
2
MATTHÉÜS 21:21
Maar Jesus antwoord en sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het en nie twyfel nie, sal julle nie alleen doen wat met die vyeboom gebeur het nie; maar al sê julle ook vir hierdie berg: Hef jou op en werp jou in die see — sal dit gebeur.
Verken MATTHÉÜS 21:21
3
MATTHÉÜS 21:9
En die skare wat voor geloop en die wat gevolg het, het uitgeroep en gesê: Hosanna vir die Seun van Dawid! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! Hosanna in die hoogste hemele!
Verken MATTHÉÜS 21:9
4
MATTHÉÜS 21:13
En Hy sê vir hulle: Daar is geskrywe: My huis moet 'n huis van gebed genoem word. Maar julle het dit 'n rowerspelonk gemaak.
Verken MATTHÉÜS 21:13
5
MATTHÉÜS 21:5
Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe, sagmoedig, en Hy sit op 'n esel, ja, 'n jong esel, die vul van 'n pakdier.
Verken MATTHÉÜS 21:5
6
MATTHÉÜS 21:42
Jesus sê vir hulle: Het julle nooit in die Skrifte gelees nie: Die steen wat die bouers verwerp het, dit het 'n hoeksteen geword. Hy het van die Here gekom en is wonderbaar in ons oë?
Verken MATTHÉÜS 21:42
7
MATTHÉÜS 21:43
Daarom sê Ek vir julle: Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan 'n volk gegee word wat die vrugte daarvan sal dra.
Verken MATTHÉÜS 21:43
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's