1
MATTHÉÜS 8:26
Afrikaans 1933/1953
En Hy sê vir hulle: Waarom is julle bang, kleingelowiges? Toe staan Hy op en bestraf die winde en die see, en daar het 'n groot stilte gekom.
Vergelyk
Verken MATTHÉÜS 8:26
2
MATTHÉÜS 8:8
En die hoofman oor honderd antwoord en sê: Here, ek is nie werd dat U onder my dak inkom nie; maar spreek net 'n woord, en my kneg sal gesond word.
Verken MATTHÉÜS 8:8
3
MATTHÉÜS 8:10
Toe Jesus dit hoor, het Hy Hom verwonder en aan sy volgelinge gesê: Voorwaar Ek sê vir julle, selfs in Israel het Ek so 'n groot geloof nie gevind nie.
Verken MATTHÉÜS 8:10
4
MATTHÉÜS 8:13
Toe sê Jesus vir die hoofman oor honderd: Gaan, en laat dit vir jou wees soos jy geglo het. En sy kneg het gesond geword in daardie uur.
Verken MATTHÉÜS 8:13
5
MATTHÉÜS 8:27
En die manne het hulle verwonder en gesê: Wat vir 'n mens is Hy, dat selfs die winde en die see Hom gehoorsaam is?
Verken MATTHÉÜS 8:27
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's