1
PSALMS 120:1
Afrikaans 1933/1953
'N BEDEVAARTSLIED. Ek roep die HERE aan in my benoudheid, en Hy verhoor my.
Vergelyk
Verken PSALMS 120:1
2
PSALMS 120:2
O HERE, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong!
Verken PSALMS 120:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's