1
PSALMS 125:1
Afrikaans 1933/1953
'N BEDEVAARTSLIED. Die wat op die HERE vertrou, is soos die berg Sion wat nie wankel nie, maar bly tot in ewigheid.
Vergelyk
Verken PSALMS 125:1
2
PSALMS 125:2
Rondom Jerusalem is berge; so is die HERE rondom sy volk van nou af tot in ewigheid.
Verken PSALMS 125:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's