1
PSALMS 140:13
Afrikaans 1933/1953
Ek weet dat die HERE die regsaak van die ellendige, die reg van die behoeftiges sal behartig.
Vergelyk
Verken PSALMS 140:13
2
PSALMS 140:1-2
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. Red my, HERE, van die kwaaddoeners, bewaar my vir die manne van geweld
Verken PSALMS 140:1-2
3
PSALMS 140:12
Laat die kwaadspreker nie op aarde bevestig word nie; die man van geweld — laat die ongeluk hom jaag met slag op slag.
Verken PSALMS 140:12
4
PSALMS 140:4
Hulle maak hul tong skerp soos 'n slang; gif van 'n adder is onder hulle lippe. Sela.
Verken PSALMS 140:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's