1
PSALMS 149:4
Afrikaans 1933/1953
Want die HERE het 'n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.
Vergelyk
Verken PSALMS 149:4
2
PSALMS 149:6
Lofverheffinge van God is in hulle keel, en 'n tweesnydende swaard in hulle hand
Verken PSALMS 149:6
3
PSALMS 149:1
HALLELUJA! Sing tot eer van die HERE 'n nuwe lied, sy lof in die vergadering van die gunsgenote!
Verken PSALMS 149:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's