1
PSALMS 20:7
Afrikaans 1933/1953
Nou weet ek dat die HERE sy gesalfde verlos; Hy sal hom verhoor uit sy heilige hemel met magtige dade van verlossing van sy regterhand.
Vergelyk
Verken PSALMS 20:7
2
PSALMS 20:4
Mag Hy dink aan al u spysoffers en u brandoffer met welgevalle aansien! Sela.
Verken PSALMS 20:4
3
PSALMS 20:1
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
Verken PSALMS 20:1
4
PSALMS 20:5
Mag Hy u gee na u hart en al u voornemens vervul!
Verken PSALMS 20:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's