1
PSALMS 63:1
Afrikaans 1933/1953
'N PSALM van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was.
Vergelyk
Verken PSALMS 63:1
2
PSALMS 63:3
Só het ek U in die heiligdom aanskou, om u sterkte en u heerlikheid te sien.
Verken PSALMS 63:3
3
PSALMS 63:4
Want u goedertierenheid is beter as die lewe; my lippe moet U prys.
Verken PSALMS 63:4
4
PSALMS 63:2
O God, U is my God, U soek ek; my siel dors na U, my vlees smag na U, in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.
Verken PSALMS 63:2
5
PSALMS 63:7-8
as ek aan U dink op my bed, in die nagwake oor U peins. Want U was 'n hulp vir my, en in die skaduwee van u vleuels sal ek jubel.
Verken PSALMS 63:7-8
6
PSALMS 63:6
Soos met vet en vettigheid sal my siel versadig word, en my mond sal roem met jubelende lippe
Verken PSALMS 63:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's