1
PSALMS 85:2
Afrikaans 1933/1953
U het, o HERE, 'n welbehae gehad in u land; die lot van Jakob het U verander.
Vergelyk
Verken PSALMS 85:2
2
PSALMS 85:10
Gewis, sy heil is naby die wat Hom vrees, sodat heerlikheid in ons land kan woon.
Verken PSALMS 85:10
3
PSALMS 85:9
Ek wil hoor wat God die HERE spreek. Ja, Hy spreek vrede vir sy volk en vir sy gunsgenote; maar laat hulle nie tot dwaasheid terugkeer nie!
Verken PSALMS 85:9
4
PSALMS 85:13
Ook gee die HERE die goeie, en ons land lewer sy opbrings.
Verken PSALMS 85:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's