1
SAGARÍA 6:12
Afrikaans 1933/1953
en sê vir hom dit: So spreek die HERE van die leërskare: Kyk, daar kom 'n Man wie se Naam is Spruit, en Hy sal uit sy plek uitspruit, en Hy sal die tempel van die HERE bou.
Vergelyk
Verken SAGARÍA 6:12
2
SAGARÍA 6:13
Ja, Hý sal die tempel van die HERE bou, en Hý sal majesteit verkry en sit en heers op sy troon; ook sal Hy 'n priester wees op sy troon, en die raad van vrede sal tussen hulle twee bestaan.
Verken SAGARÍA 6:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's