1
Kolossense 4:6
Die Boodskap
Dit moet ook altyd vir mense lekker wees om met julle te gesels. Na elke gesprek moet hulle voel dat dit die moeite werd was. So ’n ingesteldheid sal julle help om te weet in watter rigting om gesprekke te stuur en wat om volgende te sê.
Vergelyk
Verken Kolossense 4:6
2
Kolossense 4:2
Bid gereeld en gedissiplineerd. Sê ook vir God dankie vir alles wat Hy vir julle doen.
Verken Kolossense 4:2
3
Kolossense 4:5
As julle met mense te doen kry wat nie Christene is nie, moet julle julle veral goed gedra. Gebruik elke oomblik om ’n positiewe invloed op hulle uit te oefen.
Verken Kolossense 4:5
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's