1
Deuteronomium 34:10
Die Boodskap
Daar was nog nie weer ’n man soos Moses nie. Hy het vir die volk kom sê wat die Here hom beveel het, want die Here het Moses as sy vriend beskou. Hulle het met mekaar gepraat, en hulle het mekaar persoonlik geken.
Vergelyk
Verken Deuteronomium 34:10
2
Deuteronomium 34:9
Josua die seun van Nun was hulle nuwe leier. Hy was ’n slim man, want Moses het hom geleer wat om te doen. Die volk Israel het alles gedoen wat hy hulle beveel het. Hulle het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het om vir hulle te sê.
Verken Deuteronomium 34:9
3
Deuteronomium 34:7
Moses het die hoë ouderdom van 120 bereik. Hy was nog sterk en gesond. Sy oë het nog nie eens ingegee nie. En hy het nog niks makeer nie.
Verken Deuteronomium 34:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's