1
Prediker 6:9
Die Boodskap
Absoluut niks nie. Dit is ’n gejaag agter wind aan, want dit is beter om iets te besit as om voortdurend daarna te smag.
Vergelyk
Verken Prediker 6:9
2
Prediker 6:10
Alles is vooraf bepaal. Wat kan ’n mens daaraan doen? Wie kan tog teen iemand veg wat sterker as jy is?
Verken Prediker 6:10
3
Prediker 6:2
God gee aan iemand rykdom, besittings en ’n baie goeie naam sodat hy aan niks ’n tekort het nie, maar Hy laat hom nie toe om dit te geniet nie. ’n Vreemdeling kom en geniet dit dan. So iets is bitter swaar om te verstaan. Dit maak die lewe sinloos.
Verken Prediker 6:2
4
Prediker 6:7
Al waarvoor die mens werk, is om sy maag vol te kry, want hongerpyne verdwyn nooit nie.
Verken Prediker 6:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's