1
Eksodus 25:8-9
Die Boodskap
“Israel moet vir My ’n tent maak waarin Ek tussen hulle kan kom bly. Dit moet gemaak word volgens die voorbeeld wat Ek hier op die berg vir jou wys. Julle moet ook al die verskillende goed maak wat by die tent moet kom.”
Vergelyk
Verken Eksodus 25:8-9
2
Eksodus 25:2
“Jy moet vir die Israeliete sê hulle moet vir My geskenke na my blyplek toe bring. Neem die bydrae van almal wat graag wil gee.
Verken Eksodus 25:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's