1
Levitikus 18:22
Die Boodskap
Jy mag nie met ’n ander man seksueel verkeer nie. Dit is afstootlik.
Vergelyk
Verken Levitikus 18:22
2
Levitikus 18:23
’n Man moenie homself verwerplik maak en seksueel met ’n dier verkeer nie. ’n Vrou mag dit ook nie met ’n dier doen nie. Dit is ’n skande.”
Verken Levitikus 18:23
3
Levitikus 18:21
Jy mag nooit enige van jou kinders aan die afgod Molek gee en so jou God se Naam deur die modder sleep nie. Ek is tog mos die Here.
Verken Levitikus 18:21
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's