1
Markus 15:34
Die Boodskap
Toe skree Jesus hard: “Eloï, Eloï, lemá sabagtani?” oftewel: “My God, my God, waarom het U My alleen gelaat?”
Vergelyk
Verken Markus 15:34
2
Markus 15:39
’n Bevelvoerder van die Romeinse soldate het reg voor die kruis gestaan. Hy het gehoor hoe Jesus skree en het gesien hoe Hy dood is. “Hierdie man was sowaar die Seun van God,” was al wat hy gesê het.
Verken Markus 15:39
3
Markus 15:38
Net toe het die groot gordyn wat in die tempel gehang het van bo na onder in twee geskeur.
Verken Markus 15:38
4
Markus 15:37
Al wat gebeur het, was dat Jesus hard geskree het en dood is.
Verken Markus 15:37
5
Markus 15:33
Teen twaalfuur die middag het dit donker geword in daardie gebied. Dit het donker gebly tot so drie-uur die middag.
Verken Markus 15:33
6
Markus 15:15
Pilatus wou die skare tevrede hou. Daarom het hy maar vir Barabbas laat gaan. Vir Jesus het hy laat martel deur Hom met ’n sweep te laat slaan en toe gesê dat hulle Hom moet kruisig.
Verken Markus 15:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's