1
Psalms 104:34
Die Boodskap
Mag ek oor dinge dink wat die Here gelukkig maak. Ek geniet dit baie om te praat oor alles wat Hy gedoen het.
Vergelyk
Verken Psalms 104:34
2
Psalms 104:33
So lank as wat ek lewe, sal ek vir die Here sing. Ek wil Hom eer. Ek sal lofliedere sing tot eer van my God, terwyl ek lewe.
Verken Psalms 104:33
3
Psalms 104:1
Ek sê vir myself: Kom prys die Here! Here, my God, daar is niemand wat groter is as U nie! U is so groot, U kan nie met woorde beskryf word nie. Soos ’n mens sy oë toedruk as hy na helder sonlig kyk, so oorweldig u grootheid ons.
Verken Psalms 104:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's