1
Psalms 56:3
Die Boodskap
Hulle jaag my die hele dag. Daar is baie trotse mense wat teen my baklei.
Vergelyk
Verken Psalms 56:3
2
Psalms 56:4
As ek begin bang word, Here, besluit ek net daar om op U te vertrou.
Verken Psalms 56:4
3
Psalms 56:11
Ek prys God omdat Hy belowe het dat Hy my sal help. Ek loof die Here. Hy hou sy woord.
Verken Psalms 56:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's