1
1 SAMUEL 1:11
Afrikaans 1983
Sy het 'n gelofte afgelê en gesê: “Here, Almagtige, as U tog op my ellende wou let en aan my, u dienares, wou dink en my nie vergeet nie en aan my 'n seun gee, sal ek hom sy lewe lank aan U gee, en as teken daarvan sal sy hare nie afgesny word nie.”
Vergelyk
Verken 1 SAMUEL 1:11
2
1 SAMUEL 1:10
Sy was bitter hartseer en terwyl sy tot die Here gebid het, het sy onbedaarlik gehuil.
Verken 1 SAMUEL 1:10
3
1 SAMUEL 1:15
Maar Hanna het geantwoord: “Nee, Meneer, ek is maar net 'n vrou wat diep terneergedruk is. Ek het nie wyn of bier gedrink nie. Ek het my hart uitgestort voor die Here.
Verken 1 SAMUEL 1:15
4
1 SAMUEL 1:27
Om hierdie seun het ek gebid, en die Here het aan my gegee wat ek van Hom afgesmeek het.
Verken 1 SAMUEL 1:27
5
1 SAMUEL 1:17
Toe sê Eli: “Wees gerus en gaan nou maar. Die God van Israel sal aan jou gee wat jy van Hom afgesmeek het.”
Verken 1 SAMUEL 1:17
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's