1
PREDIKER 6:9
Afrikaans 1983
Wat die mens het, is beter as wat hy begeer. Ook hier kom dit tot niks. Dit is 'n gejaag na wind.
Vergelyk
Verken PREDIKER 6:9
2
PREDIKER 6:10
Wat 'n mens is, word reeds met die naam mens gesê, dit is bekend wat hy is: hy is mens. Hy kan nie 'n regstryd voer met die Een wat sterker as hy is nie.
Verken PREDIKER 6:10
3
PREDIKER 6:2
God gee aan iemand rykdom, besittings en eer, en so iemand kom niks kort van wat hy begeer nie, maar God laat hom nie daarvan geniet nie, en iemand anders gebruik dit. Ook hier kom dit tot niks. Dit is bitter swaar.
Verken PREDIKER 6:2
4
PREDIKER 6:7
Die mens sloof hom af vir kos, maar sy honger word nooit gestil nie.
Verken PREDIKER 6:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's