1
LEVITIKUS 18:22
Afrikaans 1983
“Jy mag nie 'n homoseksuele verhouding hê nie. Dit is 'n afstootlike sonde.
Vergelyk
Verken LEVITIKUS 18:22
2
LEVITIKUS 18:23
“Jy mag met geen dier geslagsgemeenskap hê en jouself so besoedel nie. 'n Vrou mag dit ook nie doen nie. Dit is iets afskuweliks.
Verken LEVITIKUS 18:23
3
LEVITIKUS 18:21
“Jy mag nie een van jou kinders wy aan Molek en só die Naam van jou God ontheilig nie. Ek is die Here.
Verken LEVITIKUS 18:21
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's