1
FILIPPENSE 1:6
Afrikaans 1983
Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.
Vergelyk
Verken FILIPPENSE 1:6
2
FILIPPENSE 1:9-10
Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees
Verken FILIPPENSE 1:9-10
3
FILIPPENSE 1:21
want om te lewe, is vir my Christus, en om te sterwe, is vir my wins.
Verken FILIPPENSE 1:21
4
FILIPPENSE 1:3
Ek dank my God elke keer as ek aan julle dink.
Verken FILIPPENSE 1:3
5
FILIPPENSE 1:27
Hoofsaak is dat julle lewenswandel in ooreenstemming met die evangelie van Christus moet wees. As ek dan kom, sal ek self sien, of as ek nie kan kom nie, sal ek deur berigte hoor dat julle in volkome eensgesindheid standvastig saamstry vir die geloof in die evangelie
Verken FILIPPENSE 1:27
6
FILIPPENSE 1:20
Dit is my vurige verlange, en daarna sien ek uit, dat ek niks sal doen waaroor ek my sal hoef te skaam nie. Ek wil ook nou, soos nog altyd, met alle vrymoedigheid deur my hele wese Christus verheerlik in lewe en in sterwe
Verken FILIPPENSE 1:20
7
FILIPPENSE 1:29
God het julle die voorreg gegee om Christus te dien, nie alleen deur in Hom te glo nie, maar ook deur vir Hom te ly.
Verken FILIPPENSE 1:29
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's