1
PSALMS 63:1
Afrikaans 1983
'n Psalm van Dawid, na aanleiding van sy verblyf in die Judawoestyn.
Vergelyk
Verken PSALMS 63:1
2
PSALMS 63:3
Ek wil by U in die heiligdom wees om daar u mag en grootheid te ondervind.
Verken PSALMS 63:3
3
PSALMS 63:4
U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys.
Verken PSALMS 63:4
4
PSALMS 63:2
Ek soek U, o God, my God, ek dors na U; ek smag na U soos in 'n dor en droë land, 'n land sonder water.
Verken PSALMS 63:2
5
PSALMS 63:7-8
As ek aan U dink op my bed, oor U peins in die nag, dan weet ek: U is vir my 'n hulp, en dan juig ek oor die beskerming onder u vleuels.
Verken PSALMS 63:7-8
6
PSALMS 63:6
Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes geniet, sal ek U altyd roem met jubelende mond.
Verken PSALMS 63:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's