1 KORINTIËRS 6:12

1 KORINTIËRS 6:12 NLV

Jy kan dalk sê: “Ek mag nou enigiets doen.” Maar ek sal daarop antwoord: “Nie alles is vir jou goed nie. Selfs al sê jy ‘ek mag enigiets doen’, mag ek my nie deur enigiets laat verslaaf nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 6:12