1 Korinthiërs 6:12

1 Korinthiërs 6:12 AFR20

“Alles is my geoorloof,” maar nie alles is voordelig nie. “Alles is my geoorloof,” maar ek sal my deur niks laat oorheers nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 6:12