1 PETRUS 5:5

1 PETRUS 5:5 NLV

En julle, jong manne, erken die gesag van die ouderlinge. Trouens, almal moet nederig in mekaar se diens staan, want: “God is téén dié wat te veel van hulleself dink, maar dié wat besef hoe afhanklik hulle van Hom is, aan húlle gee Hy sy genade.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 PETRUS 5:5