1 SAMUEL 1:15

1 SAMUEL 1:15 NLV

“O nee, Meneer!” antwoord sy. “Ek het nie wyn of sterk drank gedrink nie. Ek is net diep bedroef. Ek het maar net my hart voor die HERE oopgemaak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 SAMUEL 1:15